Katot Malanke *
Verbeelding is die skepper van idees en drome...
...party idees bly drome

[
YouTube skakel ]
Programme, brokkies, kode ensomeer, word gesorteer van die nuutste na die oudste. Die enigste blad wat aandag trek is die een wat bly groei.
Easy Fields 23

Beskrywing
Miskien nie die héél beste kodewoord program wat ek tot dusver geskryf het nie, bly hierdie sover die maklikste een. Met meer velde van 65 000 x drie maal met homself, gaan niemand dit ooit gevul kan kry nie.

Per ongeluk is daar nie 'n opgraderingsfunksie wat die vorige program (
Easy Fields) se inligting hierby kan inlyf nie, wat dit vir my nog 'n probleem gee om dit reg te kry. Behalwe hierdie tekortkoming? Die beste!

Kodewoorde is ongeluk iets wat ons nie in vandag se tyd kan vermy nie. Meeste persone wat ek ken het boekies, stukkies papier of 'n dokument wat iewers oop-en-bloot lê waar al hul kodewoorde genoteer is. Breek weg van hierdie onveilige metode!


Taal
Visual Studio 2017

Skakels
Installasie ----- Kode










Redigeer op: 17 Oktober 2023


Hier is geen kopieregte vir my inhoud nie. Gebruik soos jy wil. Almal sukkel - net op versillende maniere.
Ploerts se splat kom van
hier af. Niks was verander nie, net verklein.
Laptop outjie kom saam met die program:
Rocketcake