Katot Malanke *
Verbeelding is die skepper van idees en drome...
...party idees bly drome

[
YouTube skakel ]
Programme, brokkies, kode ensomeer, word gesorteer van die nuutste na die oudste. Die enigste blad wat aandag trek is die een wat bly groei.
DeskPinPoint24

Beskrywing
Dit is meer 'n "venster" waardeur gekyk en gewerk word as enige iets anders. Dit het gekom dat ek 'n klompie videos moes maak en die inligting wat in die video moes wees, was omring deur ánder inligting wat nie weggesteek kan word nie. Onder andere is daar kodewoorde in 'n lysie reg bokant die film gedeelte en aan die regterkant 'n lomp name.
Indien 'n video gemaak word in 'n email program en die email adresse wil weggesteek word maar die boodskap gedeelte moet gewys word, dan is hierdie die ideale program hiervoor.

Daar is altesaam vier vensters of viewports soos die programmeerders dit ken, wat rondgeskuif kan word om die gekose gedeeltes te kan sien. Met die OnTop opsie kan daar dan in die agtergrond-program gewerk word terwyl die gedeeltes wat verskuil móét wees, weggesteek bly.


Taal
Visual Studio 2017

Skakels
Installasie ------ Kode










Redigeer op: 17 Oktober 2023


Hier is geen kopieregte vir my inhoud nie. Gebruik soos jy wil. Almal sukkel - net op versillende maniere.
Ploerts se splat kom van
hier af. Niks was verander nie, net verklein.
Laptop outjie kom saam met die program:
Rocketcake