Katot Malanke *
Verbeelding is die skepper van idees en drome...
...party idees bly drome

[
YouTube skakel ]
Programme, brokkies, kode ensomeer, word gesorteer van die nuutste na die oudste. Die enigste blad wat aandag trek is die een wat bly groei.
Waar Was G Wanneer

Beskrywing
Geskryf om my vrou se werksbewehings dop te hou vir betalings, brandstof verbruik, oortyd ens.

Hier 'n voorbeeld van werklike inskrywings. Intussen het hul werk 'n ander meer betroubare program in gebruik geneem
.

Taal
Visual Basic 6

Skakels









Redigeer op: 17 Oktober 2023


Hier is geen kopieregte vir my inhoud nie. Gebruik soos jy wil. Almal sukkel - net op versillende maniere.
Ploerts se splat kom van
hier af. Niks was verander nie, net verklein.
Laptop outjie kom saam met die program:
Rocketcake