Katot Malanke *
Verbeelding is die skepper van idees en drome...
...party idees bly drome

[
YouTube skakel ]
Programme, brokkies, kode ensomeer, word gesorteer van die nuutste na die oudste. Die enigste blad wat aandag trek is die een wat bly groei.
Get ON ver 16 (met installasie ver 14)

Beskrywing
Datum van hiewrdie skrywe: 17 Oktober 2023

Begin datum was alreeds in 2006, toe dit nog Visual Basic 5 was in Windows XP. Later met die oorskakeling na Visual Basic 6 het daar groot veranderinge plaasgevind. Hierna was die program se programering voortgesit in Windows 7 in 2010.

Die laaste installasie program was gedoen in 2014 net vóór die oorskakeling na Windows 10, waarna die setup program in VB6 nie meer gewerk het nie.

Om dus die program te installeer, moet die installasie van ver 14 gebruik word, daarna moet die opgradering ver 16 vanuit die installasie zip file oorgelaai word na die folder waarin die installasie gedoen was, anders gaan die program nie korrek werk nie.

Nadat ek vandag weer die program getoets het teen twee ander nuwer programme wat dieselfde funksie doen, het ek gemerk dat die folders verkeerdelik wys aan die einde van die lys. Niks wat ek op hierdie stadium daaraan kan doen nie.

Die tydperk van dieselfde DvD (
4 495 Folders, 108 954 files, 4 194 551 370 bytes ) wat ek óók vandag gedoen het, was die tyd vinniger as die nuwer programme met 'n typerk van 21 minute 42 sekondes!
Die nuwer program wat die naaste gekom het aan hierdie tyd was geskryf in 2022 in Visual Studio 2008,
Get ON 62+. met 'n tydperk van ±28 minute, terwyl 00:31:16.04 met die nuutste program in die reeks, FolderFile List kort op sy hakke was.
Die stadigste tyd was verkry deur Windows 10 Explorer met 'n tyd van byna
38 minute!

Taal
Visual Basic 5 & 6

Skakels








Redigeer op: 17 Oktober 2023


Hier is geen kopieregte vir my inhoud nie. Gebruik soos jy wil. Almal sukkel - net op versillende maniere.
Ploerts se splat kom van
hier af. Niks was verander nie, net verklein.
Laptop outjie kom saam met die program:
Rocketcake